Skip to main content

This job has expired

Junior Lecturer (PhD Candidate)

Employer
Stellenbosch University
Location
South Africa
Closing date
May 24, 2021

View more

Fakulteit Ingenieurswese

Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese

Junior Lektoraat (PhD-kandidaat)

(Verw. ING03/131/0421)

Die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese is goed gevestig in die velde van struktuurmeganika (ontwerp, analise, toetsing en optimering), vibrasie en geraas,

meganiese ontwerp,megatronika (met inbegrip van outomatisasie, biomediese toepassings en robotika), energiestelsels, warmteoordrag en termo-vloeidinamika (insluitend

hernubare energie).

Faculty of Engineering

Department of Mechanical and Mechatronic Engineering

Junior Lecturer (PhD Candidate)

(Ref. ING03/131/0421)

The Department of Mechanical and Mechatronic Engineering is well established in the fields of structural mechanics (design, analysis, testing and optimisation), noise and

vibration, mechanical design, mechatronics (including automation, biomedical applications and robotics), energy systems, heat transfer and thermo-fluid dynamics (including

renewable energy).

Die posisie is gemik op 'n jong (onder 40 jaar), BCIA of vroulike Suid-Afrikaanse burger.

Die posbekleër sal so gou doenlik na die aanvang van sy/haar verpligtinge, moet inskryf vir 'n PhD-graad (deeltyds) in die Departement Meganiese en Megatroniese

Ingenieurswese (Universiteit Stellenbosch). In die eerste drie jaar van aanstelling sal die posbekleër tipies vier dae per week aan die PhD-studie spandeer en een dag per week

in die Departement werk om akademiese en/of tegniese ondersteuning te bied. Die ondersteuningswerk sal nie noodwendig met die PhD-navorsing verband hou nie.

Die posbekleër kan as studieleier, in oorleg met die Departement se dagbestuur, een van die professore van die Departement kies.

Sien die Departement se webblad vir moontlike studierigtings ( https://www.mecheng.sun.ac.za/ ).

Die posbekleër sal ingevolge die regulasies van die nuwe "Generation of Academics Programme (nGAP)" van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding

(DHET) aangestel word en sal 'n PhD moet voltooi. Die DHET sal beduidende ondersteuning bied. Die aanstelling is onderhewig aan die vereistes van DHET en moet saam met

die nGAP vereistes van die DHET gelees word (sien www.dhet.gov.za/SSAUF ).

The position is aimed to appoint a young (less than 40 years), BCIA or female South African citizen.

The incumbent will have to register for his/her PhD degree (part time) in the Department of Mechanical and Mechatronic Engineering (Stellenboch University) at the first available opportunity after joining the Department.

During the first three years of appointment, the incumbent will typically spend four days per week on PhD study and one day per week on academic and/or technical support in the Department.

The support work will not necessarily be related to the PhD. The incumbent can choose a supervisor, in consultation with the Department's management, from the professors of this Department.

See the departmental website for possible study areas ( https://www.mecheng.sun.ac.za/ ).

The incumbent will be appointed in accordance with the regulations of the new Generation of Academics Programme (nGAP) of the Department of Higher Education and Training (DHET), and will be required to complete a PhD. The position comes with substantial support from the DHET. The appointment is also subject to the conditions as set by the DHET and must be read in conjunction with the nGAP requirements of the DHET (see www.dhet.gov.za/SSAUF ).

  • 'n ECSA geakkrediteerde BIng of BSc (Ing) graad in meganiese of megatroniese ingenieurswese, of gelykwaardig;
  • 'n Toepaslike MIng (navorsing) graad in meganiese of megatroniese ingenieurswese, of gelykwaardig, waarin 70% of meer behaal is;
  • Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede;
  • Die vermoë om doeltreffend in Engels onderrig te kan gee;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Bewese navorsingsvaardighede.

'n ECSA geakkrediteerde BIng of BSc (Ing) graad in meganiese of megatroniese ingenieurswese, of gelykwaardig;

'n Toepaslike MIng (navorsing) graad in meganiese of megatroniese ingenieurswese, of gelykwaardig, waarin 70% of meer behaal is;

Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede;

Die vermoë om doeltreffend in Engels onderrig te kan gee;

Goeie interpersoonlike vaardighede;

Bewese navorsingsvaardighede.

  • An ECSA accredited BEng or BSc (Eng) degree in mechanical or mechatronic engineering, or equivalent;
  • An applicable MEng (research) degree in mechanical or mechatronic engineering, or equivalent, in which 70% or more was achieved;
  • Good communication and teaching skills;
  • The ability to effectively teach in English;
  • Good interpersonal skills;
  • Proven research skills.

An ECSA accredited BEng or BSc (Eng) degree in mechanical or mechatronic engineering, or equivalent;

An applicable MEng (research) degree in mechanical or mechatronic engineering, or equivalent, in which 70% or more was achieved;

Good communication and teaching skills;

The ability to effectively teach in English;

Good interpersonal skills;

Proven research skills.

  • Die vermoë om doeltreffend in 'n veeltalige omgewing te kan werk;
  • Bewese onderrigervaring;
  • Bewese ervaring as laboratorium ingenieur;
  • Reeds besig met geskikte PhD.

Die vermoë om doeltreffend in 'n veeltalige omgewing te kan werk;

Bewese onderrigervaring;

Bewese ervaring as laboratorium ingenieur;

Reeds besig met geskikte PhD.

  • The ability to work effectively in a multilingual environment;
  • Proven teaching experience;
  • Proven experience as laboratory engineer;
  • Already busy with an applicable PhD.

The ability to work effectively in a multilingual environment;

Proven teaching experience;

Proven experience as laboratory engineer;

Already busy with an applicable PhD.

#LI-POST

Die Universiteit is verbind tot diensbillikheid (DB), en aanstellings sal ooreenkomstig die DB-plan vir die betrokke omgewing sowel as die Universiteit Stellenbosch se institusionele

DB-plan gedoen word.

Die Universiteit behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.

Doen aanlyn aansoek deur op die Apply Now-skakel regs bo-aan hierdie blad te kliek.

U aansoek moet vergesel wees van 'n volledige curriculum vitae (insluitend die name en e-posadresse van ten minste drie referente), en moet die Universiteit voor of op

die sluitingsdatum van die advertensie bereik.

Die Universiteit behou die reg voor om kwalifikasies na te gaan en agtergrondinligting oor alle kandidate in te win.

Indien u nie binne ses weke na die sluitingsdatum van hierdie advertensie van die Universiteit verneem nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

The University is committed to employment equity (EE), and appointments will be made in line with the EE plan for the specific environment as well as Stellenbosch University's

institutional EE Plan.

The University reserves the right not to make an appointment.

Your application, comprising a comprehensive curriculum vitae (including the names and e-mail addresses of at least three referees), must reach the University before or

on the closing date of the advertised post.

The University reserves the right to investigate qualifications and conduct background checks on all candidates.

Should no feedback be received from the University within six weeks of the closing date, kindly accept that your application did not succeed.

Navrae oor posinhoud:Prof Kristiaan Schreve by 021 808 4091, of by kschreve@sun.ac.za

Navrae oor vergoeding/voordele asook tegniese ondersteuning met die elektroniese aansoekproses: Menslike Hulpbronne Kliëntedienssentrum by 021 808 2753,

of by SUN-E-HR@sun.ac.za

Enquiries regarding job content:Prof. Kristiaan Schreve on 021 808 4091, or at kschreve@sun.ac.za

Enquiries regarding remuneration/benefits as well as technical assistance with the electronic application process: Human Resources Client Service Centre on

021 808 2753, or at SUN-E-HR@sun.ac.za

Get job alerts

Create a job alert and receive personalized job recommendations straight to your inbox.

Create alert