Skip to main content

This job has expired

Lecturer: Practical Learning

Employer
Stellenbosch University
Location
South Africa
Salary
Competitive
Closing date
Sep 15, 2021

View more

Faculty of Education
Department of Curriculum Studies


Lecturer: Practical Learning
(Ref. OPV01/210/0721)


Fakulteit Opvoedkunde
Departement Kurrikulumstudie


Lektoraat: Praktiese Leer
(Verw. OPV01/210/0721)


  • Coordinating Practical Learning in the BEd programme;
  • Teaching the module Practical Learning in the BEd and/or PGCE programme;
  • Developing education students' knowledge of general classroom practice;
  • Developing and evaluating teaching and learning materials for Practical Learning;
  • Participating in the development of teaching and learning opportunities for the school-based practicum;
  • Research and publication in chosen areas of specialisation;
  • Supervising and co-supervising postgraduate students;
  • Participation in social impact projects;
  • Rendering appropriate services to the University and teaching community.


  • Koördineer Praktiese Leer in die BEd-program;
  • Bied onderrig in die module Praktiese Leer in die BEd- en/of NOS-program (Nagraadse Onderwyssertifikaat);
  • Ontwikkel onderwysstudente se kennis van algemene klaskamerpraktyk;
  • Ontwikkel en evalueer onderrig- en leermateriaal vir Praktiese Leer;
  • Deelname aan die ontwikkeling van onderrig- en leergeleenthede vir die skoolgebaseerde praktikum;
  • Navorsing en publikasies in gekose spesialisasievelde;
  • Tree op as studieleier en medestudieleier vir nagraadse studente;
  • Deelname aan projekte vir maatskaplike impak;
  • Lewer toepaslike diens aan die Universiteit en die onderwysgemeenskap.


  • A South African education qualification;
  • Completion or near completion of a relevant PhD degree;
  • Knowledge of the South African education contexts;
  • Knowledge of classroom pedagogy in the Foundation, Intermediate, Senior and FET phases within the CAPS education policy;
  • School teaching experience;
  • A good working knowledge of at least two official South African languages;
  • Excellent verbal and written language proficiency;
  • Experience of teaching in higher education contexts;
  • Experience of technology-aided education.


  • 'n Suid-Afrikaanse onderwyskwalifikasie;
  • 'n Toepaslike PhD wat afgehandel of feitlik afgehandel is;
  • Kennis van die Suid-Afrikaanse onderwyskontekste;
  • Kennis van onderrigmetodiek in die klaskamer vir die grondslag-, intermediêre, senior en VOO-fase (Verdere Onderwys en Opleiding) binne die raamwerk van die KABV (Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring);
  • Skoolonderrig-ervaring;
  • Goeie praktiese kennis van minstens twee amptelike Suid-Afrikaanse tale;
  • Uitstekende mondelinge en skriftelike vaardighede;
  • Onderrig-ervaring in die konteks van hoër onderwys;
  • Ervaring van tegnologie-gesteunde onderwys.


  • Relevant publications and conference presentations.


  • Toepaslike publikasies en konferensie-aanbiedings.


#LI-POST

Die Universiteit is verbind tot diensbillikheid (DB), en aanstellings sal ooreenkomstig die DB-plan vir die betrokke omgewing sowel as die Universiteit Stellenbosch se institusionele DB-plan gedoen word.

Die Universiteit behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.

DOEN AANLYN AANSOEK DEUR OP DIE APPLY NOW-SKAKEL REGS BO-AAN HIERDIE BLAD TE KLIEK.

U aansoek moet vergesel wees van 'n volledige curriculum vitae (insluitend die name en e-posadresse van ten minste drie referente), en moet die Universiteit voor of op die sluitingsdatum van die advertensie bereik.

Die Universiteit behou die reg voor om kwalifikasies na te gaan en agtergrondinligting oor alle kandidate in te win.

Indien u nie binne ses weke na die sluitingsdatum van hierdie advertensie van die Universiteit verneem nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

The University is committed to employment equity (EE), and appointments will be made in line with the EE plan for the specific environment as well as Stellenbosch University's institutional EE Plan.

The University reserves the right not to make an appointment.

APPLY ONLINE BY USING THE APPLY NOW LINK AT THE TOP RIGHT-HAND CORNER OF THIS PAGE.

Your application, comprising a comprehensive curriculum vitae (including the names and e-mail addresses of at least three referees), must reach the University before or on the closing date of the advertised post.

The University reserves the right to investigate qualifications and conduct background checks on all candidates.

Should no feedback be received from the University within six weeks of the closing date, kindly accept that your application did not succeed.

Navrae oor posinhoud: Prof Maureen Robinson by 021 808 2300, of by lva@sun.ac.za

Navrae oor vergoeding/voordele asook tegniese ondersteuning met die elektroniese aansoekproses: Menslike Hulpbronne Kliëntedienssentrum by 021 808 2753, of by

SUN-E-HR@sun.ac.za

Enquiries regarding job content: Prof Maureen Robinson on 021 808 2300, or at lva@sun.ac.za

Enquiries regarding remuneration/benefits as well as technical assistance with the electronic application process: Human Resources Client Service Centre on

021 808 2753, or at SUN-E-HR@sun.ac.za

Get job alerts

Create a job alert and receive personalized job recommendations straight to your inbox.

Create alert