Skip to main content

This job has expired

Senior Lecturer / Lecturer: Mechanical and Mechatronic Engineering

Employer
Stellenbosch University
Location
South Africa
Closing date
Jun 13, 2022

View more

Fakulteit Ingenieurswese

Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese

Senior Lektoraat / Lektoraat

Verw. ING03/130/0522

Die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese het 'n goed gevestigde biomediese navorsingsgroep. Hierdie aanstelling is gemik om hierdie

navorsingsarea te ondersteun en ook voorgraadse en nagraadse onderrig te gee in die areas van meganiese ontwerp en/of megatronika.

Die posisie kan op enige van die twee vlakke gevul word. Voorkeur sal aan die mees senior posisie gegee word.

Faculty of Engineering

Department of Mechanical and Mechatronic Engineering

Senior Lecturer / Lecturer

Ref. ING03/130/0522

The Department of Mechanical and Mechatronic Engineering has a well-established biomedical research group. This appointment is aimed at supporting this research

area and to teach at undergraduate and postgraduate levels in the areas of mechanical design and/or mechatronics.

The position can be filled at any of the two levels. Preference will be given to the most senior level.

  • Onderrig en ontwikkeling van voor- en nagraadse modules in die areas van meganiese ontwerp en/of stelselingenieurswese en/of megatronika;
  • Uitvoer van navorsing in die veld van biomediese ingenieurswese;
  • Studieleiding van nagraadse studente in die veld van biomediese ingenieurswese;
  • Ondersteuning en fondswerwing in die biomediese ingenieurswese navorsingsgroep;
  • Dienslewering aan die industrie deur spesialis-raadgewing.

Onderrig en ontwikkeling van voor- en nagraadse modules in die areas van meganiese ontwerp en/of stelselingenieurswese en/of megatronika;

Uitvoer van navorsing in die veld van biomediese ingenieurswese;

Studieleiding van nagraadse studente in die veld van biomediese ingenieurswese;

Ondersteuning en fondswerwing in die biomediese ingenieurswese navorsingsgroep;

Dienslewering aan die industrie deur spesialis-raadgewing.

  • Teaching and developing undergraduate and postgraduate modules in the areas of mechanical design and/or systems engineering and/or mechatronics;
  • Conducting research in the area of biomedical engineering;
  • Supervision of postgraduate students in the biomedical engineering area;
  • Support and fund generation in the biomedical engineering research group;
  • Rendering service to industry through specialist consulting.

Teaching and developing undergraduate and postgraduate modules in the areas of mechanical design and/or systems engineering and/or mechatronics;

Conducting research in the area of biomedical engineering;

Supervision of postgraduate students in the biomedical engineering area;

Support and fund generation in the biomedical engineering research group;

Rendering service to industry through specialist consulting.

Senior Lektor
  • 'n Toepaslike doktorsgraad, plus minstens drie jaar toepaslike praktyk-, onderrig- en/of navorsingservaring,

'n Toepaslike doktorsgraad, plus minstens drie jaar toepaslike praktyk-, onderrig- en/of navorsingservaring,

óf 'n toepaslike meestersgraad in ingenieurswese met minstens agt jaar toepaslike tegniese of bestuurservaring in die industrie;
  • 'n ECSA-geakkrediteerde BIng of BSc(Ing) in Meganiese of Megatroniese Ingenieurswese of gelykwaardig;
  • Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede;
  • Vaardig in die gebruik van Engels, tesame met die bereidwilligheid om in 'n veeltalige omgewing te funksioneer;
  • Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede.

'n ECSA-geakkrediteerde BIng of BSc(Ing) in Meganiese of Megatroniese Ingenieurswese of gelykwaardig;

Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede;

Vaardig in die gebruik van Engels, tesame met die bereidwilligheid om in 'n veeltalige omgewing te funksioneer;

Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede.

Lektor
  • 'n Toepaslike meestersgraad, plus minstens drie jaar toepaslike praktyk-, onderrig- en/of navorsingservaring, of 'n toepaslike doktorsgraad;
  • 'n ECSA-geakkrediteerde BIng of BSc(Ing) in Meganiese of Megatroniese Ingenieurswese, of gelykwaardig;
  • Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede;
  • Vaardig in die gebruik van Engels, tesame met die bereidwilligheid om in 'n veeltalige omgewing te funksioneer;
  • Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede.

'n Toepaslike meestersgraad, plus minstens drie jaar toepaslike praktyk-, onderrig- en/of navorsingservaring, of 'n toepaslike doktorsgraad;

'n ECSA-geakkrediteerde BIng of BSc(Ing) in Meganiese of Megatroniese Ingenieurswese, of gelykwaardig;

Goeie kommunikasie- en onderrigvaardighede;

Vaardig in die gebruik van Engels, tesame met die bereidwilligheid om in 'n veeltalige omgewing te funksioneer;

Goeie interpersoonlike en organisatoriese vaardighede.

Senior Lecturer
  • A relevant doctoral degree, plus at least three years' applicable practical, teaching and/or research experience,

A relevant doctoral degree, plus at least three years' applicable practical, teaching and/or research experience,

or an applicable master's degree in engineering with at least eight years' applicable technical or management experience in the industry;
  • An ECSA accredited BEng or BSc(Eng) degree in Mechanical or Mechatronic Engineering or equivalent;
  • Sound communication and teaching skills;
  • Proficient in English with the willingness to function in a multi-lingual environment;
  • Good interpersonal and organisational skills.

An ECSA accredited BEng or BSc(Eng) degree in Mechanical or Mechatronic Engineering or equivalent;

Sound communication and teaching skills;

Proficient in English with the willingness to function in a multi-lingual environment;

Good interpersonal and organisational skills.

Lecturer
  • A relevant master's degree, plus at least three years' applicable practical, teaching and/or research experience, or an applicable doctoral degree;
  • An ECSA accredited BEng or BSc(Eng) degree in Mechanical or Mechatronic Engineering or equivalent;
  • Sound communication and teaching skills;
  • Proficient in English with the willingness to function in a multi-lingual environment;
  • Good interpersonal and organisational skills.

A relevant master's degree, plus at least three years' applicable practical, teaching and/or research experience, or an applicable doctoral degree;

An ECSA accredited BEng or BSc(Eng) degree in Mechanical or Mechatronic Engineering or equivalent;

Sound communication and teaching skills;

Proficient in English with the willingness to function in a multi-lingual environment;

Good interpersonal and organisational skills.

  • Gradering deur die NNS as 'n navorser;
  • 'n Goeie navorsingsrekord in biomediese ingenieurswese, met fondswerwing in hierdie area;
  • Vir die lektoraat: `n toepaslike doktorsgraad of die verwerwing van `n doktorsgraad binne die eerste jaar na aanstelling;
  • PrIng registrasie.

Gradering deur die NNS as 'n navorser;

'n Goeie navorsingsrekord in biomediese ingenieurswese, met fondswerwing in hierdie area;

Vir die lektoraat: `n toepaslike doktorsgraad of die verwerwing van `n doktorsgraad binne die eerste jaar na aanstelling;

PrIng registrasie.

  • Evaluation by the NRF as a rated researcher;
  • A good research record in biomedical engineering and fundraising in this area;
  • For the lecturer position: a relevant doctoral degree, or obtaining a doctoral degree within the first year after appointment;
  • PrEng registration.

Evaluation by the NRF as a rated researcher;

A good research record in biomedical engineering and fundraising in this area;

For the lecturer position: a relevant doctoral degree, or obtaining a doctoral degree within the first year after appointment;

PrEng registration.

Die Universiteit Stellenbosch is verbind tot diensbillikheid (DB), en aanstellings sal ooreenkomstig die DB-plan vir die betrokke omgewing sowel as die Universiteit se

institusionele DB-plan gedoen word.

Die Universiteit Stellenbosch behou die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.

U aansoek moet vergesel wees van 'n volledige curriculum vitae (insluitend die name en e-posadresse van ten minste drie referente),

en moet die Universiteit voor of op die sluitingsdatum van die advertensie bereik.

DOEN AANLYN AANSOEK BY

https://www.sun.ac.za/afrikaans/loopbane DEUR OP DIE APPLY NOW-SKAKEL REGS BO-AAN DIE BLAD VAN DIE SPESIFIEKE VAKATURE TE KLIEK.

Die Universiteit behou die reg voor om kwalifikasies na te gaan en agtergrondinligting oor alle kandidate in te win.

Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid vereis dat persone in beroepe met potensiële blootstelling aan sekere gevare (soos, maar nie beperk nie tot: geraas,

gevaarlike chemiese stowwe en gevaarlike biologiese middels nie), aan mediese keuring onderwerp moet word om vas te stel of hulle geskik is om in genoemde

beroepe te werk.

Indien u nie binne vier tot ses weke na die sluitingsdatum van hierdie advertensie van die Universiteit verneem nie, aanvaar asseblief dat u aansoek

onsuksesvol was.

Stellenbosch University is committed to employment equity (EE), and appointments will be made in line with the EE plan for the specific environment as well as the

institutional EE Plan of the University.

Stellenbosch University reserves the right not to make an appointment.

Your application, comprising a comprehensive curriculum vitae (including the names and email addresses of at least three referees), must reach the University

before or on the closing date of the advertised post.

APPLY ONLINE AT https://www.sun.ac.za/english/careers

BY USING THE APPLY NOW LINK AT THE TOP RIGHT-HAND CORNER OF THE SPECIFIC VACANCY PAGE.

The University reserves the right to investigate qualifications and conduct background checks on all candidates.

The Occupational Health and Safety Act requires people in occupations that entail potential exposure to certain hazards

(such as, but not limited to: noise, hazardous chemical substances and hazardous biological agents) to be subjected to medical screening, to determine their fitness

to work in the said occupations.

Should no feedback be received from the University within four to six weeks of the closing date, kindly accept that your application did not succeed.

Navrae rakende die posinhoud: Prof Johan van der Spuy by 021 808 3742, of by sjvdspuy@sun.ac.za

Navrae oor vergoeding/voordele asook tegniese ondersteuning met die elektroniese aansoekproses: Menslike Hulpbronne Kliëntedienssentrum

by 021 808 2753, of by sun-e-hr@sun.ac.za

Enquiries regarding this post: Prof. Johan van der Spuy on 021 808 3742, or at sjvdspuy@sun.ac.za

Enquiries regarding remuneration/benefits, as well as technical assistance with the electronic application process: Human Resources Client Services Centre

on 021 808 2753, or at sun-e-hr@sun.ac.za

Get job alerts

Create a job alert and receive personalized job recommendations straight to your inbox.

Create alert